SportSport

Vol Koshuisrugby program op die kaarte

Vir die wat wonder wat om te doen tussen Internasionale rugby, is die NWU se koshuisliga beslis iets om na te kyk. 

Vir die wat wonder wat om te doen tussen Internasionale rugby, is die NWU se koshuisliga beslis iets om na te kyk.

Die program vir dié liga is na die vakansie weer propvol. Vir ‘n paar weke is daar wedstryde Woensdae sowel as die tradisionele Vrydagaande. Dit is om die agterstand van voor die vakansie op te maak. Die weer het veroorsaak dat ‘n paar wedstryde uitgestel moes word.

Volgende week, Woensdag (3 Augustus) begin die stormloop van wedstryde.

In die top afdeling gaan Caput vir Patria aandurf, Veritas speel teen verlede jaar se finaliste, Heimat en Overs gaan De Wilgers die stryd aansê.

Beide Patria en Caput het hulle eerste wedstryde gewen. Caput met ‘n gemaklike oorwinning teen Heimat en Patria in ‘n naelbyt stryd teen Veritas.

Die eerste rondte na die vakansie is goeie krag teen krag wedstryde.

Vir die ander bepalings gaan kyk gerus by

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/local-rugby-hub/

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button