SportSport
Gimmie perderuiter blink uit
Gimmies se top perderuiter, Katie Hartman, het haar Noordwes-kleure in perdry verwerf en is ook die titel as beste dresseerruiter “dressage” in Noordwes verwerf. Sy het vanjaar ook vir Noordwes by die SANESA-kampioenskappe verteenwoordig en ‘n vierde plek behaal.
Gimmies se top perderuiter, Katie Hartman, het haar Noordwes-kleure in perdry verwerf en is ook die titel as beste dresseerruiter “dressage” in Noordwes verwerf.
Sy het vanjaar ook vir Noordwes by die SANESA-kampioenskappe verteenwoordig en ‘n vierde plek behaal.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



