Laerskool Mooirivier se o.13A netbalspan het vanaf 10-11 Augustus aan die SA Top Skole Netbaltoernooi by Hoërskool Dr. EG Jansen, in Boksburg deelgeneem en twaalfde geëindig.
In ag genome die kompetisie tussen die land se beste netbalskole is hierdie ʼn uitstekende prestasie.
Tokkies eindig tweede in hulle groep nadat hulle Sunridge (11-8), Phakamisa (16-6), Munzgedi (10-4) en Oranje Meisies (8-7) klop. Hulle val net vas teen Laerskool van Riebeeckpark met 11-13.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



