Breaking News

Inligting oor vermeende swendelaar gesoek ná inhegtenisname

VANDERBIJLPARK. – ’n 31-Jarige man wat glo talle mense ingeloop het is op Vrydag 31 Julie in Vanderbijlpark in hegtenis geneem nadat daar glo al ’n geruime tyd vir hom gesoek is.

VANDERBIJLPARK. – ’n 31-Jarige man wat glo talle mense ingeloop het is op Vrydag 31 Julie in Vanderbijlpark in hegtenis geneem nadat daar glo al ’n geruime tyd vir hom gesoek is. Emile de Witt staar nou klagtes van ondermeer wanvoorstelling, bedrog, diefstal en die besit van gesteelde goedere in die gesig. Die privaatondersoeker Mike Bolhuis, verbonde aan Specialised Security Services, het ‘n beroep op mense wat op ’n bedrieglike wyse deur De Witt ingeloop is om met die hoof van die ondersoekspan in verbinding te tree. Mr. Luke Enslin die hoofondersoeker, kan geskakel word by 082 222 5821 of 079 533 7069. Jy kan ook ‘n e-pos aan hom stuur by luke.enslin@gmail.com

Emile de Witt is Vrydag in Vanderbijlpark in hegtenis geneem nadat talle mense gekla het dat hy hulle ingeloop het. Foto: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za

Related Articles

Back to top button