Reën bring skade vir Mooirivier Mall

Gisteraand (30 Januarie) se sterk stormagtige weer in Potchefstroom het ook die infrastruktuur van die Mooirivier Mall beskadig.

Gisteraand (30 Januarie) se sterk stormagtige weer in Potchefstroom het nie net bome en tente laat omval nie, maar ook die infrastruktuur van die Mooirivier Mall beskadig.

Lees meer in komende week se uitgawe van Potchefstroom Herald.

Kyk die video hier:

Video: Verskaf

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.
Back to top button