Twintig nuwe bome vir Cachetpark!
Lo/Fi Music Company in samewerking met die Cachetpark CID het die afgelope Saterdag as deel van 'n projek, 20 nuwe bome in Cachetpark geplant.

Lo/Fi Music Company in samewerking met die Cachetpark CID het die afgelope Saterdag as deel van ‘n projek, 20 nuwe bome in Cachetpark geplant.
Kyk die video hier:
Video: Wouter Pienaar