VIDEO: Pierre Spies in Potch om te inspireer en Woord te deel

Die bekende voormalige Springbok en Blou Bulle agtsteman, Pierre Spies is dié naweek in Potchefstroom (16-18 Augustus) waar hy sy lewensstorie vertel en ook inspraak in jong mense se lewens wil maak.

Die bekende voormalige Springbok en Blou Bulle agtsteman, Pierre Spies is dié naweek in Potchefstroom (16-18 Augustus) waar hy sy lewensstorie vertel en ook inspraak in jong mense se lewens wil maak. Spies deel ook hoe Jesus ‘n groot rol in sy lewe gespeel het en hoe dit die fondasie van alles is – deur elke oomblik van ‘n mens se lewe.

Potchefstroom Herald se sportjoernalis, Wouter Pienaar het kortliks met Spies in die volgende video oor sy naweek in Potchefstroom gesels:

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.
Back to top button