VIDEO: Stem vir Potch as dorp van die jaar
Potch

Die tyd het aangebreek om te stem vir die Kwêla dorp van die jaar. Om vir Potchefstroom te stem moet die woord Potchefstroom na 33157 ge-SMS word. Stemme sluit 31 Mei en met elke nommer kan slegs 30 keer gestem word.