VIDEO: Wilde diere verken strate tydens inperking

'n Bok is Dinsdagoggend om 04:00 op die hoek van Gerrit Dekker en Steve Biko op die Bult gesien. 

 

‘n Bok is Dinsdagoggend om 04:00 op die hoek van Gerrit Dekker en Steve Biko op die Bult gesien.

Die kameramoniteerders van Mooirivier Beskerming het die dier tydens hulle skof gewaar.

Namate die menslike beweging aangesien van die inperking begin afneem blyk dit of wilde diere meer gemaklik is om areas te verken wat hulle nooit gewoonlik sou nie.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.
Back to top button