Hoërskool Randburg


Hoërskool Randburg
Hoërskool Randburg se tradisie en geskiedenis staan bo verdenking met uitstaande prestasies deur leerders en oudleerders. Op die sportveld, verhoog, en in die klaskamer lewer die skool jaarliks kwaliteit kandidate, wat sprekend is van die werk wat hier gedoen word. Hierdie Blou Masjien wat hoog bo die wolke uittroon is vir vele oudleerlinge steeds die hartslag van hulle dink en doen, ‘n Alma Mater wat met trots die grondslag van hul wese kon help vorm.
Phone: 011 782 6226
Address: 183 Malibongwe Dr, Fontainebleau, Johannesburg, 2194
Our latest school news




