VP044706

`N GEVESTIGDE OUDITEURS EN REKENMEESTERS FIRMA VAN KRUGERSDORP Benodig rekenkundige personeel wat die volledige opskryf van boeke, op rekenaar kan doen tot en met die opstel van Finansiele state vir klein ondernemings. (Moet kennis dra van BTW en LBS). Vir Verdere besonderhede skakel:
Charlize Pollock
Tel : (011) 953-3873
reception@furtercarstens.co.za

Reference Number: VP044706

View All Classifieds View Vacancies Entries

Back to top button