‘n Fees in afrikaans
Naweek pakket
Volwassenes en hoƫrskool kinders: R300 pp
Laerskool kinders: R200 pp
Kostes per dag
Volwassenes en hoƫrskool kinders: R120 pp
Laerskool kinders: R80 pp
Boere Dans: R200 per paar
Kos en drinkgoed sal te koop wees. Geen eie kos en drank sal op die perseel toegelaat word nie. Daar gaan ook ‘n springkasteel, verskeie stalletjies en ‘n foto hokkie wees.
Vir meer inligting en besprekings, skakel 076 928 6921 of kliek hier.