‘n Aand saam met die sterre, onder die sterre

Bring jou eie stoel en kombers. Daar sal verskeidenheid stalletjies en vermaak beskikbaar wees vanaf vroeg tot laat.

Toegang:
R70 p/p
Kinders ond 12 jaar gratis

Konsert begin 18:00, saam met die kleuters van Rappies Pre-Primêr.

Vir meer inligting skakel Lesha Botha by 082 467 3830.

 

 

Back to top button