Randfontein se eie Winterfees
‘n Dag vol vermaak saam met opkomende en meer bekende kunstenaars . Dit is nou u kans om julle klei goedjies en groot goedjies, rokkies, broekies, veld skoenjies, kos en lekkernye, mooi goedjies, snaakse goedjies, speel goedjies hier te kom verkoop. Bring julle oumas, oupas, mammas en pappas, klein kinders, groot kinders. Ons is reg vir die ding!!!
Toegang: R20 pp en R10 per kind
Stalletjies: R100 per stalletjie
Potjiekos kompetitsie: R50 per span
Speenvarkie vang kompetisie: R30 per inskrywing
Vir meer inligting en navrae oor die Winter’s Fees skakel vir Wikus op 082 907 0578 of Hermien op 081 597 8873.