Schools

  • Ram stel hul nuwe skoolkoerant bekend

    News

    Laerskool Randfontein is baie trots op hul nuwe skoolkoerant wat onlangs bekendgestel is.

  • Rappies spog met D2 Netbalspeler

    News

    Laerskool Rapportryer is baie trots op Nicole Stewart wat onglangs in die o.13 D2-Netbalspan opgeneem is.

  • Jean blink uit by SA Jukskei Kampioenskappe

    News

    Plaaslike jukskei speler, Jean Nel, laat die skeie spat tydens die Suid-Afrikaanse Jukskeispan se toer na Namibië.

  • Wees deel van Riebeeckrand se Fiesta en Beesloopdag

    News

    Hoërskool Riebeeckrand bied op 17 Mei 'n Fiesta en Beesloop dag aan en nooi die gemeenskap om saam in die…

  • Riebeeckrand jukskeispelers verower nasionale klere

    News

    Twee van Hoërskool Riebeeckrand se jukskeisterre, Larisca Stoltz en Sandy Thwala, is onglangs in die Suid-Afrikaanse Jukskeispan opgeneem.

  • Rappies lewer Goue Leeus speler op

    News

    Laerskool Rapportryer spog met een van hul top rugbyspelers wat in die o.13 Goue Leeus Rugbyspan opgeneem is.

  • Ram redenaars blink uit

    News

    Laerskool Randfontein se redenaars leerlinge skop stof in hul opponente se oë tydens die ATKV-Redenaarskompetisie.

  • Riebeeckrand neem deel aan ATKV Redenaars

    News

    Hoërskool Riebeeckrand is trots op Beloved Schele wat na die semi-finaal van die ATKV Redenaars deurgedring het.

  • Ram lewer ses D2-netbalspelers op

    News

    Ram spog weer vanjaar met ses van hul netbalspelers wat in die D2-Netbalspan opgeneem is.

  • Jannas seunshokkie lyk belowend

    News

    Hoërskool Jan Viljoen se seunshokkiespelers is beslis vanjaar 'n krag om mee rekening te hou en bewys dit in elke…

  • Jannas-dansers gaan in Duitsland deelneem

    News

    Drie van Hoërskool Jan VIljoen se kranige Hip-Hop dansers gaan gedurende September aan die IDO Hip-Hop Wêreldkampioenskappe in Duitsland deelneem.

  • Ram spog met suksesvolle kaskarkermis

    News

    Ram se leerlinge geniet hul kaskarresies en maak van dié fondinsamelingsprojek die grootste wat Ram nog gesien het.

Back to top button