Schools

  • Ramkriekies hou klei en blokkiebou dag

    News

    Die kleuters van Ramkriekies geniet hulself gate uit tydens hul klei- en blokkiebou geleentheid.

  • Ferreiras blink uit by SA’s

    News

    Beide Lizerie en Ezra Ferreira van Hoërskool Riebeeckrand wys hul staal gedurende die Suid-Afrikaanse Skole en Klub Atletiek Kampioenskappe.

  • Rierand lewer Lions Presidente spelers op

    News

    Hoërskool Riebeeckrand spog met vier van hul top rugbyspelers wat in die o.18 Goue Leeus Presidente Rugbyspan opgeneem is.

  • Riebeeckrand spog met povinsiale netbalspelers

    News

    Hoërskool Riebeeckrand spog met twee van hul top netbalspelers wat in die Gauteng Netbalspan se oefengroep opgeneem is.

  • Sandra verower brons by SA Atletiek

    News

    Sandra Wijtenburg, 'n leerling van Laerskool Rapportryer spog met 'n welverdiende brons medalje tydens die Suid-Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe.

  • Rappies judo leerlinge neem deel in Botswana

    News

    Twee van Laerskool Rapportryer se leerlinge is genooi om die Gauteng Judo Federasie tydens hul besoek aan Botswana te verteenwoordig.

  • Rappies kies hul skaakspanne

    News

    Laerskool Rapportryer se skaakspelers oefen al sedert Februarie en sien uit na die komende liga.

  • Kunsleerlinge sien hoe die lewe destyds was

    News

    Hoërskool Jan Viljoen se kunsleerlinge leer meer oor die kunste tydens hul uitstappie na die Pioneers- en- Kunsmuseum.

  • Rappies kies hul skaakspanne

    News

    Laerskool Rapportryer se skaakspelers oefen al sedert Februarie en sien uit na die komende liga.

  • Hoërskool Riebeeckrand-redenaars is tops

    News

    Hoërskool Riebeeckrand se redenaarsgroepe skop hul jaar op 'n hoë noot af.

  • Raakvatters doen spanbou

    News

    Laerskool Rapportryer se Raakvatters geniet hul gate uit tydens hul spanboukamp.

  • Rappies-leerlinge raak kreatief

    News

    Laerskool Rapportryer se Graad 4-leerlinge maak besonderse diereskuilings.

Back to top button