School sport
-
Wonderlike dag van Welpierugby en mini-netbal
School sport'n Ongelooflike 87 rugbyspanne (o.6 tot o.8) en 100 netbalspanne (o.6 tot o.9) het deelgeneem.
-
Jannas-hokkiebokkies toer Margate toe met sukses
School sportHoërskool Jan Viljoen se dogterseerstehokkiespan het onlangs in Margate afrigting ontvang en het reeds hul eerste ligawedstryd agter die blad.
-
Riebeeckrander gekies vir Gauteng-span
School sportHoërskool Riebeeckrand spog met Danielle Malan wat vanjaar vir die vierde keer in die Gauteng-netbalspan opgeneem is.
-
Samantha nie een om mee te sukkel nie
School sportTwee Riebeeckranders keer van die Junior Gauteng-karatetoernooi met 'n handvol medaljes terug.
-
Ram ry vir goeie doel
School sportSkool: Dit was vir die leerders goed om die volwassenes te sien deelneem en dit het hulle nog meer opgewonde…
-
Hartzstraat Primary School honours its best athlete
School sportSeveral prizes and gifts were awarded to other athletes from the school who had participated in the Sasa event.
-
‘n Atletiekseisoen en ‘n half vir Jannas
School sportHoërskool Jan Viljoen beleef 'n uitstaande atletiekseisoen.
-
Twee van Riebeeck haal Wes-Randse o.30 Jukskeispan
School sportTwee Riebeeckranders het nuwe hoogtes bereik in jukskei.
-
Drie leerders kry wit baadjies
School sportSkoolwoordvoerder: Dit is ‘n uitsonderlike prestasie en die hoogste toekenning wat ‘n leerder kan ontvang.
-
-
Rappies se bobaas judoseisoen
School sportDie Rappies-leerders presteer elke jaar puik by die SA Kampioenskappe.
-
Rappies tops by SA’s
School sport"Die SA-kampioenskappe 2017 was 'n fees en ons sien uit na die jaar wat voorlê."











