NewsSchools

Rappies-leiers vir 2015 aangekondig

Groep van 32 gekies om skool te lei.

Laerskool Rapportryer het onlangs hul leiers vir die volgende skooljaar aangewys.

Leiervoogde Jannelie van Aswegen en Gordon Taylor meen “hierdie is ‘n groep oulike leerlinge. Ons wens elkeen sterkte toe vir die harde werk en belangrike taak wat vir hulle voorlê.”

Die groep is: Theresa Becker, Vitali Beukes, Wandré Coetzer, Janko Conradie, Carmen de Beer, Zandrie Deysel, Zne Dreyer, Zandre du Plessis, Carla Duvenhage, Nicole Erwee, Dylan Grobler, Hilda Khorommbi, Daneil Kotze, Mari Landsberg, Marianca Masser, Rozelle Masser, Kayla Minnie, Tenika Pedro, Elisma Pio, Marianne Pouwels, Lee-Ona Pretorius, Nolene Pretorius, Helana Robinson, Tiaan van Emmenis, Teodor van Staden, Tiaan van Tonder, William Vermeulen, Ashleigh Victor, André Visser, Jacorene Visser, Sandra Wijtenburg en Tiaan Wilken.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button