NewsSchools

Rappies se leiers 2015

Ontmoet Rappies se nuwe leiers.

Rappies se leierinhuldiging was soos ouder gewoonte ‘n spoggeleentheid.

Onderwysers, leerlinge en ouers het in groot afwagting op die aankondiging van die hoofleiers gewag.

Baie geluk aan Tiaan Wilken (hoofseun), Vitali Beukes (hoofdogter), André Visser en Theodoir van Staden (onderhoofseuns), Zandrie Deysel en Ashleigh Victor (onderhoofdogters).

Die leiers vir 2015 is: Theresa Becker, Wandré Coetzer, Janko Conradie, Carmen de Beer, Zne Dreyer, Zandre du Plessis, Carla Duvenhage, Nicole Erwee, Dylan Grobler, Hilda Khorommbi, Daneil Kotze, Mari Landsberg, Marianca Masser, Rozelle Masser, Kayla Minnie, Tenika Pedro, Elisma Pio, Marianne Pouwels, Lee-Ona Pretorius, Nolene Pretorius, Helana Robinson, Tiaan van Emmenis, Tiaan van Tonder, William Vermeulen, Jacorene Visser en Sandra Wijtenburg.

Die leiers is baie opgewonde oor die leierskamp vroeg in 2015 waar hulle hul leierseienskappe verder gaan ontwikkel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button