NewsSchools

RAM kies sy leiers vir 2015

Totaal van 40 leerlinge gekies om skool te lei.

Dit is altyd ‘n eer om gekies te word as ‘n leier.

Dit was die algemene gevoel onder die 40 leerlinge van Laerskool Randfontein (RAM) wat onlangs gekies is om die skool in 2015 te lei. Die leiers is onder die beheer van Steve Greyvenstein.

Die leiers is:

Hoofdogter: Michaela Lubbe.

Hoofseun: Stefan Smit.

Onderhoofdogters: Herma Bosman en Odé du Plessis.

Onderhoofseuns: Khotso Segale en Eugene Willemse.

Dogters: Tyllin Barnard, Chané Basch, Annamarie Bekker, Wjanik Beneke, Jumari Berry, Monica Coetzee, Jean-Maie de Jager, Nadine Greeff, Mande-lee Joubert, Anika Kotze, Daléén Nel, Anja Potgieter, Mabu Selowa, Twané van Niekerk, Megan van Quickelberge, Bianca van Staden, Sunica van Wyk, Kaila van Zyl, Luecinda Vorster.

Seuns: Gerhardus Booysen, Dieter Gildenhuys, Louis Grundlingh, Dewald Jacobs, Keenan Kloupas, Kgosi Kobuoe, Joshua le Grange, Henrico Liebenberg, JP Nel, Marcello Pére, Luan Pretorius, Tiaan Stols, Gulio van Deventer, Coenraad van Wyk, Wian Wray.

“Die hoof en personeel van RAM is uiters trots op die leerlinge wat as leiers vir 2015 aangewys is. Ons glo en vertrou dat hul hard sal werk en RAM se goeie naam hoog sal hou,” het Annie Nolan, woordvoerder van RAM gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button