Die Herald en Droogeheuwel se Moedersdagkompetisiewenners is Sondag (10 Mei) aangekondig.
Die wenners het hul pryse by Droogehewel ontvang en het ook vir ‘n kiekie poseer.
Hulle is:
• Eerste plek en die coolste ma in Randfontein — Annatjie de Witt.
• Tweede plek en die tweede coolste ma in Randfonein — Rika Bekker.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



