Local newsNewsSchools

Moddies se netbal is in die kol

Drie netbalspanne neem hul sport nie ligtelik op nie.

Laerskool Modderfontein se netbalspanne het die afgelope seisoen op verskeie vlakke uitgeblink.

Die skool in Hillshaven, Westonaria het ‘n algehele eerste plek in die Jomo Poel C-kategorie behaal met hul o.12B- en o.10A-span wat as Jomo Liga-wenners aangewys is.

Die uitblinkers is soos volg:

o.12B-span:

• Zame Khumalo, Luyanda Njova, Bonolo Mguni, Bonolo Senekoanyani, Siphokazi Nqoba, Siyolise Mtshafeni, Ntsako Chauke.

Reserwes: Tamia Ngcoba, Chauke Busiwiwe.

o.10 A-span:

• Pfariso Murothela, Fayzah Samir, Tumelo Seroka, Sebongile Thela, Kamogelo Ramahuma, Lungile Hadebe en Bongiwe Maranyana.

Die o.11 A-span wat aan die winterspele deelgeneem het en een wedstryd gewen het:

• Munzhedzi Malada, Bondo Maluleke, Shalati Mashaba, Ngweya Ntombezinhle, Knanysile Tshabalala, Esona Mashibini, Katlego Mabe en Sara Sithole.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button