Local newsNewsSchool sportSchoolsSport

Riebeeckrand-krieketafrigter bevorder

Skoolwoordvoerder: Dit is 'n besonderse prestasie.

Bennie Beyleveld, ‘n krieketafrigter by Hoërskool Riebeeckrand is onlangs as die nuwe hoofafrigter van die o.15 Wes-Rand-krieketspan aangewys.

Volgens Elzeri Wright, skoolwoorder, is dit ‘n besonderse prestasie.

Riebeeckrand is trots op Bennie en om hom as deel van ons skool se sportspanne te hê.”

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button