Local newsNewsSchools

Almal wil ’n Jannas pom-pom wees

Die pom-poms het ‘n groot naam in die dorp gekry.

Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) se tweede dag van skool was vol aktiwiteite. Die pom-pom oudisies was egter die hoogtepunt van die dag.

Volgens Tamaryn Smith het hul pom-pom afrigter Mario Gomes ‘n groot taak gehad om uit die groot groep wat opgedaag het leerlinge te kies wat die Jannas pom-pom bootcamp sou kon bywoon.

10 Graad 8-leerlinge het die finale pom-pom span gehaal wat die groep van 40 leerlinge voltooi het. Die span oefen ongeveer 12 uur elke naweek om voor te berei vir die eerste kompetisie wat in Maart gehou word.

Retha Rossouw, die pom-pom organiseerder is baie opgewonde oor die jaar wat voorlê en is nuuskierig om te sien hoe die nuwe Graad 8’s sal aanpas.

Die pom-poms het ‘n groot naam in die dorp gekry. Hulle het kompetisie na kompetisie gewen.

Pom-pom suksesse oor die jare:

2012:
• Randfontein Skou – wenners
• Raca – afdelingswenners
• NEA – afdelingswenners
2013:
• Randfontein Skou – wenners
• Raca – afdelingswenners
• NEA – afdelingswenners
2014:
• Randfontein Skou – wenners
• Raca – afdelingswenners
• NEA – afdelingswenners (nasionaal)
2015:
• Randfontein Skou – wenners

 

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button