Hoërskool Jan Viljoen se Tiaan van Niekerk het drie bronsmedaljes tydens die Talent Africa-sangkompetisie ingepalm.
Die kompetisie het laat verlede maand by die Roodepoort Teater plaasgevind en deelnemers van regoor Suid-Afrika asook Namibïe en Zambïe gelok.
Tiaan het aan drie items deelgeneem – ‘n duet met sy sangmaat, Cara la Grange, en twee solos in die jazz en kontemporere kategorieë.
Tiaan het begin sing toe hy drie-jaar-oud was en sy liefde daarvoor groei hoe ouer hy word.
Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.
Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



