NewsSchools

Jannas se top 10 bekendgemaak

Dié 10 leerlinge het hard gewerk in die tweede kwartaal.

Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) glo daarin om hul leerlinge vir hul prestasies te beloon.

Tydens ‘n saalopening op Maandag, 25 Julie is Jannas se top 10-presteerders vir die tweede kwartaal bekendgemaak.

Dié 10 leerlinge het hard gewerk tydens die tweede kwartaal en vir die eksamen om hul plekke as nommer een in hul onderskeie grade in te neem.

Top leerlinge in elke graad:

• Graad 8: Daleen Nel. Sy vaar ook baie goed in jukskei op nasionale vlak.

• Graad 9: Angelique van Niekerk. Sy is ‘n lid van die eerstenetbalspan wat vanjaar puik gevaar het.

• Graad 10: Tiaan van Niekerk. Hy is ook bekend vir sy nagtegaal-sangstem.

• Graad 11 Ashley Dayanand. Sy werk ekstra hard om haar plek op universiteit te verseker.

• Graad 12: Renier van Dyk. Hy is ‘n eerstespanrugbyspeler en toekomstige ingenieurswesestudent.

Die skool is trots op die leerlinge wat so goed presteer het.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 693 3671.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites Roodepoort RecordKrugersdorp News and Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button