Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) se Engelse a capella-sanggroep het goed gevaar tydens die Raca-kunstefees.
Die groep het vier Afrikaanse liedjies gesing en goud verower. Hulle het baie goeie kommentaar van die beoordelaars ontvang wat die potensiaal van elke leerling raakgesien het.
Die groep hul pouses opgeoffer om voor te berei en suksesvol te wees.
Victor Bogatsu van die groep het sê, “Ons het soveel pret gehad en dit geniet om te kon deelneem, maar ek het pouses my kos baie gemis”.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



