Sewe leerders van Laerskool Rapportyer (Rappies) is gekies om in Julie aan die Talent America-kompetisie in New York oftewel die Big Apple deel te neem.

Hulle is Marco Hoffman, Jayden Barkhuizen, Jacques du Preez, Megan Coetzee, Kyla Coetzee, Keanan Venter en Melicia Venter. Die kompetisie vind plaas van 4 tot 13 Julie.

Lees die volledige berig in die 12 Mei-uitgawe van die Herald.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



