Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) het bemarking van die skool tot ‘n ander vlak geneem tydens hul opedag.
Die skool was van 3 tot 4 Mei in cowboy-stewels en -hoede gekleed om die Graad 12-leerders van 2022 te trakteer tydens hul ope dae.
Volgens Sarel Steyn, Jannas se waarnemende hoof, was Jannas se bemarking insiggewend en uiters geslaagd.
Lees die volledige berig in die Herald se 26 Mei-uitgawe.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



