Twee lede van verskillende Gemeenskapspolisiëringforums (GPF) is verpletter nadat hulle op ‘n bees afgekom het wat die afgelope naweek wreed deur veediewe geslag is.

Henry Boyce van GPF Sektor 5A het verduidelik dat agt beeste verlede Vrydag van ‘n boer se plaas in Rodora gesteel is. Sewe van hulle is naby ‘n bouval net voor Westonaria se treinspoor opgespoor. Die eienaar het hulle later daar gaan haal.
Lees ook: Is veediefstal besig om hand uit te ruk in SA?
Boyce het vertel dat die twee GPF-lede ten spyte van die koue en nat toestande na die vee gesoek het.

Lees die Herald se 26 Mei-uitgawe vir die volledige berig.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!



