Local newsNews

Tuinhekkie hou boeremark en dans

Daar gaan heerlike kos by die stalletjies te koop wees, waaraan almal kan smul voordat hulle die dansbaan betree.

Op Vrydag, 1 Desember, tree die bekende gaskunstenaar Vasti by die Tuinhekkie Boeremark & Blomskuur op.

Behalwe vir die boeremark is daar ‘n dans waar almal welkom is. Die koste beloop R50 per persoon.

Die hoofborg is die Ben Morgenrood Groep en die gaskunstenaar word geborg deur MAD Entertainment in Randfontein.

Daar gaan heerlike kos by die stalletjies te koop wees, waaraan almal kan smul voordat hulle die dansbaan betree.

Die Tuinhekkie is op die hoek van Lazaarlaan en Merweweg in Elandshoewe. Dit skop af om 7nm tot laat.

Vir meer inligting, skakel 073 565 8905.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button