Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) se Engelse spreekkoor het oudergewoonte aan die Raca-kunstefees deelgeneem en ‘n Diamant-toekenning gewen.
“Met hul weergawe van William Shakespeare se Seven Ages of Man het hulle die gehoor deur die lewensreis van die mens geneem,” het Tammy Smith, skoolwoordvoerder gesê.
“Hulle het hul baie goed van hul taak gekwyt en ’n Diamant-toekenning vir hul weergawe van die meesterstuk ontvang,” het sy bygevoeg.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!



