Laerskool Randfontein het die kwartaal koeldranke en niebederfbare produkte vir die Connie Mulder Sentrum se karnaval ingesamel.

Volgens die skool sal die goedere tydens die karnaval op 5 Oktober verkoop word.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



