Nicolette Kiewietz van Wyk 8 het haar kommer uitgespreek oor ‘n rioolprobleem in Rubystraat, Toekomsrus.
Volgens Nicolette het hulle reeds vir ongeveer drie maande met die probleem te kampe – nog voordat die munisipale werkers begin staak het.
“Dit is ‘n gevaar en ‘n gesondheidsrisiko. Hier is twee babas in die erf en almal word siek. Die stank is ook iets onbeskryflik.
“Iets moet nou omtrent die die saak gedoen word. Mense kan nie so lewe nie,” het Nicolette gesê.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



