Die eindeksamen is hier vir die matrikulante van 2019.
Die Herald het by juffrou Magdie de Winnaar van Hoërskool Jan Viljoen gaan raad vra vir die matrikulante van 2019 wat met hulle eindeksamen begin het.
Sy het verduidelik dat sommige leerders reeds voor die eksamen angstig en uitgeput voel.
As jy as matriekleerder wil weet wat juffrou Magdie se raad is om jou die regte ingesteldheid vir die eindeksamen te gee, en jou behoorlik daarvoor voor te berei, lees gerus volgende week se Herald.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



