Local newsNews

Covid-19 eis tannie Phyllis kort na haar 100e verjaarsdag

Die Herald-personeel betuig hiermee ons meegevoel teenoor tannie Phyllis se naasbestaandes en wens hulle sterkte toe in hierdie hartseertyd.

Phyllis Liebenberg, ‘n Bootha Plotte-inwoner wat onlangs haar 100e verjaarsdag gevier het, is op Sondag, 4 Julie oorlede.

Melanie Lapham, een van tannie Phyllis se kleindogters het aan die Herald bevestig dit is weens Covid-19.

Tannie Phyllis het op 5 Mei 100 jaar oud geword, en die Herald het in die 21 Mei-uitgawe daaroor berig. Sy het vertel dat sy baie geseënd was, nooit gerook of gedrink het nie, geen choniese medikasie gebruik het nie, en net ‘n leesbril gebruik het.

Vir haar was die 100-jaarmylpaal soos elke ander dag.

My lewe is doodgewoon, en ek is gesën met vier kleinkinders en vyf agterkleinkinders.”

Die Herald-personeel betuig hiermee ons meegevoel teenoor tannie Phyllis se naasbestaandes en wens hulle sterkte toe in hierdie hartseertyd.

Lees ‘n vollediger artikel in volgende week se Herald.

Tannie Phyllis het op 5 Mei 100 jaar oud geword, en die Herald het in die 21 Mei-uitgawe daaroor berig.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button