NewsSchools

Ramkriekies vier Erfenisdag!

Die kleuters het verskeie kulture uitgebeeld toe hulle Erfenisdag gevier het.

Die kleuters van Ramkriekies Kleuterskool het op Donderdag, 23 September in helder kleure en kostuums wat hul onderskeie kulture uitbeeld, by die skool opgedaag.

Armand Pretorius. Foto: Michelle Roodt.

Die kleuters het te oulik gelyk toe hulle dié jaar se Erfenisdag gevier het.

Annalie Grobbelaar, ‘n onderwyser het vertel hoe hulle na die dag uitgesien het.

Yolandi Vermeulen en Melissa Loreti. Foto: Michelle Roodt.

“Ons het die dag gevier soos net die Ramkriekies dit kan doen.”

Hierdie opwindende dag was nie net vir die kleuters nie, selfs die onderwysers het uit hul pad gegaan om verskeie kulture met hul kleredrag uit te beeld, en het vet pret gehad tydens die oggend.

Henriëtte Kuipers en Jean-Marie de Jager. Foto: Michelle Roodt.
Milanka Tiedt en Marinè du Plessis. Foto: Michelle Roodt.
Willem Bruwer en Cayra-lee Bodington. Foto: Michelle Roodt.
Nathaniel Mlambo en Brooklyn Pretorius. Foto: Michelle Roodt.
Charissa du Plessis. Foto: Michelle Roodt.
Nana Nongxasa. Foto: Michelle Roodt.
Jessica van Tonder, Annalie Grobbelaar en Marcelle van Wyk. Foto: Michelle Roodt.
Gerald Dendamera. Foto: Michelle Roodt.
Motheo Muoe en Mickayla Mchakuva. Foto: Michelle Roodt.
Lesedi Sehlare. Foto: Michelle Roodt.
Louis du Plessis. Foto: Michelle Roodt.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button