CrimeUpdate

Meer as 30 insidente dié week, meeste huisbraak – EPR-misdaadverslag

Jongste volledige misdaadverslag van EPR wys 31 insidente waarvan meeste by residensiële persele was – huisbraak, saakbeskadiging en betreding volop.

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon dat 31 insidente van Maandag, 8 Augustus tot Sondag, 14 Augustus gerapporteer is.

Lees ook: Die meerderheid van dié week se 25 insidente is diefstal en huisbraak – EPR

Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het 16 insidente by residensiële persele, nege by kommersiële persele, vier by skole, een by ‘n kerk en een by ‘n hospitaal plaasgevind.

Huisbraak was bo aan die lys met sewe insidente, dan saakbeskadiging met ses insidente, gevolg deur betreding met drie insidente.

Sien EPR se volledige verslag onder:

EPR se misdaadverslag vir Randfontein. Inligting verskaf.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button