Crime

Diefstal volop die week in Rand-Wes – EPR

Jongste volledige misdaadverslag van EPR wys dat 13 diefstal-insidente uit die 23 in totaal gerapporteer is.

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag wys dat daar 23 insidente tussen 5 en 11 Junie gerapporteer is.

• Lees ook: EPR rapporteer 41 insidente dié week, meeste diefstal en huisbraak

Volgens EPR se algemene bestuurder Johan Krogh het 12 insidente by woonpersele, 10 by besighede en een by ‘n skool plaasgevind het.

Diefstal was bo aan die lys met 13 insidente, huisbraak met drie, gevolg deur saakbeskadiging met twee.

Kyk na EPR se volledige verslag hieronder:

EPR se misdaadverslag vir Randfontein. Foto: EPR Facebook-blad.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button