School sportSchools
RAM se rugbytoer een vir die boeke
Laerskool Randfontein se eerste rugbyspan het hul laaste rugbytoer ten volle geniet.
Laerskool Randfontein se rugbyseuns het die afgelope skoolvakansie lekker gekuier tydens ‘n rugbytoer in Port Shepstone.
• Lees ook: RAM se netbalsterre skitter
Annie Nolan, skoolwoordvoerder, het gesê hul eerste span het die gesogte Sportweni-rugbyweek bygewoon.
Die toer was groot pret en dit was die ideale manier vir die groep seuns om hul laaste rugbytoer op laerskool te beleef,” het sy bygevoeg.
Sy het ook hul borge bedank wat die toer moontlik gemaak het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



