School sportSport

RAM se netbalsterre skitter

Laerskool Randfontein se twee uitblinker netbalspelers is oppad na die tweede rondte van die Jomo-proewe.

Rethabile Phage en Mia Jooste, twee netbalspelers van Laerskool Randfontein het deurgedring na die tweede rondte van die Jomo-proewe wat op 19 Maart by Hoërskool Florida plaasvind.

• Lees ook: RAM se Superreeks iets besonder

Melinda van Heerden, die eerstespan se afrigter het vertel die dogters het beide verlede maand aan die distriksproewe deelgeneem.

Mia het verlede jaar ook aan die Jomo-proewe deelgeneem as Doel-speler maar vanjaar draf sy uit as verdediger.

Rethabile het bygevoeg sy sien baie uit na die Jomo-proewe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button