Schools
Waarvoor hoop RAM-leerders Kersvader bring?
Leerders van Laerskool Randfontein deel hul Kerswense vir hierdie feestyd.
Leerders van Laerskool Randfontein het opgewonde gedeel waarvan hulle droom om vanjaar onder die Kersboom te ontvang.
Gezhard Pretorius het gesê hy soek baie graag ’n nuwe fiets, ’n bromponie en ’n nuwe rugbybal hê.
Ruan du Preez het bygevoeg hy hoop om ’n nuwe foon vir Kersfees te kry.
Miandi Tromp het vertel: “Ek wil só graag ’n nuwe fiets hê,” terwyl Zanique Vrey genoem het sy wens vir ’n nuwe baba-hondjie hierdie Kersfees.
Dylan Goosen het afgesluit dat hoop vir ’n kamera-hommeltuig.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



