Schools

Klein maatjies, groot prestasies

Laerskool Randfontein se graad een-leerders het hul eerste sportdag beleef, waar elkeen as ’n wenner weggestap het.

Laerskool Randfontein se graad een-leerders het onlangs hul eerste sportdag beleef, met opwinding duidelik sigbaar.

Op 16 Januarie het die graad een-leerders aan verskeie atletiekitems deelgeneem tydens RAM se graad een-atletiekdag.

Kaylee Fourie.

Organiseerder Robbie van Coller het gesê die dag was ’n groot sukses, danksy die entoesiastiese deelname van leerders en ouers.

Caleb van der Walt.

“Elke leerder het aan die einde van die dag as ’n wenner gevoel,” het Robbie gesê.

Dianke Pretorius.

Hy het bygevoeg dat sommige leerders gekies is om aan die skool se huissportkompetisie deel te neem, wat op 19 Januarie plaasgevind het.

Thato Motlhokwane.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Chanté Bolton

Chanté Bolton started her journalism career at the Roodepoort Record in 2023. In February 2024, she joined the Randfontein Herald family. She received her BA in Communication from the North West University in 2021. In 2022 she received her BA Honours degree in English Language and Literature. Chanté wants to be the voice of the community.

Related Articles

Back to top button