Opinion

Hoekom is my dienstegeld hoër?

Ek is 'n baie ontevrede inwoner ...

Ek is ‘n baie ontevrede inwoner nadat ek die verskil net na die samesmelting van die twee munisipaliteite op my state gesien het.

Ek betaal ‘n basiese koste vir elektrisiteit maar ek het ‘n voorafbetaalde meter.

Toe my nuwe smart meter ingesit is, is daar vir ons gesê daar is geen onkoste nie. Maar later word daar vir my gesê dit is nie verniet nie, dis waarvoor daai koste vir elektrisiteit is.

Om my stil te maak, word daar toe vir my gesê dis vir infrastruktuur, almal betaal dit. Snaaks dat my state van ‘n jaar terug dit nie wys nie. Hoe nou?

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button