Opinion

Greenhills-laan nie Kyalami nie

Jammer jul ouens wat dink dis Kyalami maar baie sterf agv jul roekelose bestuur.

Inwoners vanaf Malan tot by eerste stopstraat in Greenhills-laan het ‘n ernstige probleem om uit hul erwe te kom veral gedurende spitstye.

Verkeer van beide kante maak dit uiters gevaarlik om uit jou erf uit te kom. Hoekom nie spoed hobbels op daardie pad? Praat nie van daardie vreeslike hoë hobbels by PPK kerk nie. Dis is belaglik hoog.

Almal vermy daai pad en gebruik nou Malan en Greenhills laan.

Rig ‘n drie-rigtingstop met hoppels by die kerk op. Ten minste twee hobbels op Malan vanaf robot in Lazaar tot by van Deventer straat en sit hobbels en ‘n drie-rigting stop by vetpret kleuterskool.

In Krugersdorp is daar stopstrate by kleuterskole vir veiligheid. Spoedhobbels verooorsaak dat motoriste moet stop.

Stopstrate word net soos ‘n robot geignoreer. Asb maak ons paaie veilig vir voetgangers en motoriste.

Jammer jul ouens wat dink dis Kyalami maar baie sterf agv jul roekelose bestuur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button