Opinion

Regstelling – Vriendskaptuiste word pienk vir kanker

Die Herald vra om verskoning aan die persone wat deur die fout geraak is.

Op bladsy 8 van die Herald se 28 Oktober-uitgawe met die opskrif ‘Vriendskaptuiste word pienk vir kanker’ is name verkeerd aangedui.

1. Amanda Kruger is in werklikheid Amanda van Niekerk.

2. Elmarie Kritzinger het nie die bedankings of gebaar gemaak nie, dit was Amanda van Niekerk.

3. Die name by ‘n foto van Elmarie Kritzinger en Amanda Kruger moet omgeruil word en lees Amanda van Niekerk en Elmarie Kritzinger.

3. Onder die foto met byskrif ‘Ann Render, 78 jaar oud, glimlag vir die Herald’ moet in werklikheid staan Irene van Staden.

Die Herald vra om verskoning aan die persone wat deur die fout geraak is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button