Opinion

Wanneer mag rokers weer (wettig) ‘n dampie slaan?

Anoniem skryf:

Wanneer gaan daar ‘n besluit geneem word oor die rokery?

Ek is ‘n nieroker maar vra namens hulle want dit maak my mal. Hoe kan jy drink maar jy mag nie rook nie? Dit maak nie sin nie … Hoe kan jy saam sokker en rugby oefen maar jy mag nie rook nie? Dit maak nie sin nie …Hoe kan jy met jou kaal hande aan ‘n winkeltrollie vat maar jy mag nie rook nie? Dit maak nie sin nie …Elke sport het maar sy beserings.

Rook is gevaarlik, ek stry nie, maar dis mos hulle besluit.Dis nie asof die virus rokers spesifiek teiken nie. Of hoe? Hulle rook in elk geval.Selfs mense wat nie rook nie kry seker die virus en word ernstig siek, nie waar nie?

As ek nou daaraan dink, maak enigiets deesdae sin?

Ek vra maar net …

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button