Sport

Teine dring deur!

Randfontein Rugbyklub het deurgedring na die volgende rondte van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se African Rainbow Community Gold Cup.

Randfontein Rugbyklub het sy African Rainbow Community Gold Cup-veldtog op ‘n wennoot afgeskop na ‘n spog 22–10 sege oor Sasol Secunda Rugbyklub.

Errard Ernsting. Foto: Billy Sass.

Teine het drie drieë gedruk danksy Wessel van Staden, Justin Meintjies en Akhona Tsharana met Keagan Fortune wat met twee doelskoppe en een strafskop kon slaag.

Keagan was ook as die Speler van die Wedstryd aangewys.

Rudi Marx. Foto: Billy Sass.

Die Teine het dus deurgedring na die volgende rondte en pak volgende vir Louis Trichardt op September 28.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button