GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: SANESA-Skole Perdryskou

Baie geluk aan Michaela Oberholtzer wat Saterdag 12 Mei aan die SANESA-Skole Perdry-skou deelgeneem het.

Baie geluk aan Michaela Oberholtzer wat Saterdag 12 Mei aan die SANESA-Skole Perdry-skou te Willows Equestrian Centre deelgeneem het.

Sy het tweede plekke verwerf in die volgende klasse: Equitation 60cm sowel as jumping A2 competition 60cm.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na [email protected] of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button