GalleriesSchools galleries

SKOOL: HS Eldoraigne: ATKV Redenaars presteer uitstekend

Vyftien Eldo's het deurgedring na die semi-finaal.

Eldoraigne is verseker die voorpraters as dit kom by redenaars.

Vyftien Eldo’s het deurgedring na die semi-finaal van die ATKV Redenaarskompetisie.

Vier-en-twintig het aan die eerste ronde deelgeneem.

Dit is voorwaar ’n prestasie vir ons skool om so baie leerlinge te hê wat hierdie prestasie behaal.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button